GEOGRAFIE

Aardbewings

Lees hier of laai die PDF dokument af om uit te druk.

Laai PDF af
1-3

Voel skaars
Baie gering
Gewoonlik geen skade

6-8

Matig tot uiters sterk
Word duidelik gevoel
Gewoonlik taamlike skade

skokgolwe veroorsaak

Hoe gebeur aardbewings?

Baie aardbewings is op verskuiwingsbreuke → Ruwe rande van twee beweegende plate haak vas → Druk bou op → Gly skielik en druk word verlos → Laat grond skud = AARDBEWING

Soorte Aardbewings:

Tref-gly

tref gly

Normale

aardbewing normaal

Omgekeerde (stukrag)

aardbewing omgekeerd