- Beweging van die plate waaruit die aardkors bestaan.
- Kan baie lig of baie sterk wees
- Studie van aardbewings word seismologie genoem
- Meet aardbewings met ‘n seismograaf
- Sterkte word aangeteken volgens die Richterskaal
1-3 |
Voel skaars Baie gering Gewoonlik geen skade |
6-8 |
Matig tot uiters sterk Word duidelik gevoel Gewoonlik taamlike skade |
- Aardbewings is gewoonlik vinnig, maar kan herhaal
- Aardbewings veroorsaak skokgolwe (skokgolwe is energie wat onder of deur die aardkors beweeg
Hoe gebeur aardbewings?
Baie aardbewings is op verskuiwingsbreuke → Ruwe rande van twee beweegende plate haak vas → Druk bou op → Gly skielik en druk word verlos → Laat grond skud = AARDBEWING
Soorte Aardbewings:
Tref-gly
Normale
Omgekeerde (stukrag)