Daar is twee soorte gletsers :
Sneeu bedek ‘n area jaarliks → die sneeu smelt nie tydens die somermaande nie
↓
oor baie jare pak meer sneeu neer en die onderste sneeu word deur die drukking in ys verander = firnlaag
↓
Nog baie tyd verloop en firnlaag verdik
↓
Firnlaag skep ‘n yskap / ysplaat → swaartekrag veroorsaak die stadige afwaartse beweging van die ys
↓
Ystonge vul die valleie en skep gletsers.