Twee derdes van die aarde se oppervlak lĂȘ onder die see.
            
                
                
                    
                        - Meer as 60% van die aarde se oppervlak deur water dieper as 1.6km bedek
- Die Stille Oseaan se gemiddelde diepte is 3.94km
- Die Atlantiese Oseaan is gemiddeld 3.57km diep
- Daar is meer goud in die see opgelos  wat daar op land is
 
             
            Die oseane sluit in :
            
                - Stille Oseaan
- Atlantiese Oseaan
- Indiese Oseaan
- Arktiese Oseaan
- Suidelike Oseaan