Rivier
n Watermassa wat in ‘n sloot afvloei - gewoontlik see toe.
Drie soorte riviere
- Standhoudende Riviere (vloei die hele jaar)
- Seisoensriviere (vloei sleg in nat seisoene)
- Kortstondige Riviere (is meestal droog)
Hoe ontstaan 'n rivier?
-
Oorlandvloei : Reënwater vloei in stroompies teen helling af →sytakke vloei saam - vorm rivier.
-
Fontein : Reën sak in grond weg na rotslaag → vorm watertafel → waar watertafel en grond ontmoet vorm ‘n fontein →Fontein voed rivier.
-
Smeltwater : Riviere ontspring waar sneeu en ys smelt.
Dele van 'n rivier
1. Boloop
(Jong rivier)
- Snel vloeiend
- Teen steil helling af
- V -Vormig bodem
2. Middelloop
(Volwasse rivier)
- Helling is sagter
- Vloei stadiger
- om versperrings
- Veroorsaak kronkels
- U-vormige bodem
3. Benedeloop
(Bejaarde rivier)
- Byna geen helling
- Vloei traag
- Sediment begin neersak
- Oorstroom dikels
- Verander sy loop
- Uitgeplatte bodem - baie wyd
- Langste rivier in Europa = Wolga in Rusland (3,531 km)
- Langste rivier in Suider Afrika = Zambesi (3,540 km)
- Langste rivier in die wêreld = Nyl (6,650 km)