GEOGRAFIE

Suid-Afrika

Hierdie is 'n Skootboek met baie meer inhoud en aktiwiteite.

Laai PDF af

Hierdie skootboek sluit inligting in oor Suid-Afrika se ligging, geografiese kenmerke (bergreekse, riviere, provinsies en hoofstede) en nog vele meer. Leer ons nasionale simbole, die vlag en ook meer oor beroemde Suid-Afrikaners.

Saam met die inligting kry jy ook bladsye vol aktiwiteite om die skootboek vol te maak. Teken kaarte, speel speletjies en nog meer.

South Africa Skootboek