GEOGRAFIE

Tektoniese Plate

Lees hier of laai die PDF dokument af om uit te druk.

Laai PDF af

Tektoniese Plate

Die aarde se kors is in groot stukke, amper soos ‘n legkaart, verdeel.

By die grense van hierdie plate kan hulle :

tektoniese plate verduideliking

Daar is verskeie plate waarvan 7 as die primêre en 15 as sekondêre plate beskou word.

Die plate kan verdeel woord in

Wanneer hulle bots vorm hulle soms berge of vulkane
plate bots

By domdomegg - Own work, CC BY 4.0

Wanneer plate van mekaar weg beweeg vorm riwwe en valleie
riwwe vorm

By domdomegg - Own work, CC BY 4.0

Waar hulle verby mekaar gly kan hulle aardbesings veroorsaak
aardbewings veroorsaak

By domdomegg - Own work, CC BY 4.0

vingernael

Het Jy Geweet?

Die tektoniese plate beweeg so vinnig as wat jou naels groei. 2.5 cm per jaar