GEOGRAFIE

Vastelande / Kontinente

Lees hier of laai die PDF dokument af om uit te druk.

Laai PDF af

Die sewe enorme landmassas wat die grooste deel van die aarde se landoppervlak opmaak word kontinente of vastelande genoem.

Die sewe kontinente is soos volg:

Kaart met Vastelande