Skootboeke

Leer op die interaktiewe manier

Suid Afrika Skootboek

Suid Afrika

Hierdie skootboek sluit inligting in oor Suid-Afrika se ligging, geografiese kenmerke (bergreekse, riviere, provinsies en hoofstede) en nog vele meer. Leer ons nasionale simbole, die vlag en ook meer oor beroemde Suid-Afrikaners.

Saam met die inligting kry jy ook bladsye vol aktiwiteite om die skootboek vol te maak. Teken kaarte, speel speletjies en nog meer. 

Dolfyne Skootboek

Dolfyne

Hierdie skootboek sluit inligting en aktiwiteite in oor dolfyne.

  • 6 Bladsye propvol feite
  • 10 skootboek-aktiwiteite
  • 23 bladsye in totaal
Plante Skootboek

Plante

Hierdie skootboek sluit inligting en aktiwiteite in oor dolfyne.

  • 6 Bladsye propvol feite
  • 10 skootboek-aktiwiteite
  • 23 bladsye in totaal
Luidier Skootboek

Luidier

Hierdie skootboek sluit inligting en aktiwiteite in oor luidiere.

  • Klassifikasie
  • Kenmerke
  • Anatomie
  • Lewensiklus
  • Aanpassings
  • Habitat
  • DiĆ«et
  • Vyande
  • Verdediging
  • en nog meer...