WETENSKAP

Plante

Hierdie is 'n Skootboek met baie meer inhoud en aktiwiteite.

Laai PDF af

Hierdie skootboek sluit inligting en aktiwiteite in oor plante.

  • Wat is 'n plant?
  • Waar groei plante?
  • Tipes
  • Voortplanting
  • Waarom het ons plante nodig?
  • Hoe groei 'n plant?
  • Ontkieming en groei
  • Plant dele
  • Verskillende soorte plante
  • en nog meer...
Plante Skootboek