Die heel buitenste laag van die aarde. Bestaan uit soliede klip. Meestal gemaak van die ligter elemente nl. Silikon, Suurstof en Aluminium.
Dit is die laag reg onder die kors. Saamgestel uit suurstof, silikon en die swaarder element magnesium. Die mantel bestaan uit vloeibare en soliede klip (gesteentes).
Bestaan hoofsaaklik uit vloeibare yster, nikkel en suurstof.
Bestaan uit soliede yster en nikkel. Die Temperatuur van die kern is sowat 4500°C